Personeel

El Zera beskik oor ‘n goed opgeleide, passievolle personeelkorps:

Catherine Grobbelaar

Direkteur

  • M-Ed (UNISA)(Cum Laude)
  • B-Ed Hons Voorligting en berading (UNISA)(Cum Laude)
  • BA Opvoedkunde en Sielkunde (UNISA)(Cum Laude)
  • NGOS (UNISA)(Cum Laude)

Stephanie Grobler

Skoolhoof

  • B-Ed Hons, Profesionele Psigo-opvoedkunde (UFS)
  • B-Ed (UFS)
  • Graadvoog gr. 7
  • Aanbieding van Wiskunde gr. 5-7

Trix du Toit

Adjunkhoof Grondslagfase

  • Hoër Onderwys Diploma, HOD (Onderwys Kollege Pretoria)
  • Verdere Diploma in Onderwys – Psigologiese en Opvoedkundige grondslae (Onderwys Kollege vir Verder Opleiding)
  • Graadvoog gr. R-1

Daleen Massÿn

  • Honneurs Baccalaureus Scientiae in Kinderkinetika (NWU)
  • NGOS (NWU)
  • Graadvoog gr. 2

Caroline Jones

  • Diploma – Montessori, Lower Elementary
  • Graadvoog gr. 3

Roelien Hocking

Naskoolbestuurder

  • BA Arts (LISOF)
  • Diploma – Early Childhood Development (UNISA)
  • Assistent Opvoeder, SW gr. 5

Rochelle Swart

  • B-Ed Vroeë kinderontwikkeling- en Grondslagfase (UNISA)
  • Graadvoog gr. 4
  • Aanbieding van Byvakke gr. 4,6,7 & LO gr. 4-6, Wiskunde gr. 4

Vanessa Boshoff

Departementshoof Akademie

  • B-Ed Taal, Literatuur en Kommunikasie Senior fase (Cum Laude) (UJ)
  • Graadvoog gr. 5
  • Aanbieding van Afrikaans gr. 4-7

Alexander Venter

Departementshoof Sport en kultuur

  • BA Kommunikasie (NWU)
  • Graadvoog gr.6
  • Aanbieding van Engels gr. 4-7, EBW & Teg gr. 7

Susan Du Plooy

Administratiewe Kantoor

  • Sertifikaat in Bemarking (UNISA)
  • Sertifikaat New Leader (UNISA)

Nelson Ndlovu

Opsigter

Siena Bambo

Skoonmaker