BELANGE GROEPE

Ons belange groepe word deur die leerders self gedryf. Met minimale insette van een van ons opvoeders, kry leerders geleentheid om Maandae to Donderdae  hulle-self uit te druk en te ontdek in die praktiese aspekte van ander keusevakke wat ons nie as akademiese vakke aanbied nie.

Ons belange groepe sluit in:

  • Gasvryheidstudies

  • Programmering

  • Visuele Kunste

  • Drama

GASVRYHEIDSTUDIES

Leerders eksperimenteer daarna om verskeie disse en nageregte voor te berei. Nuwe resepte word weekliks deur leerders voorgestel en self uitprobeer.

PROGRAMMERING

Leerders leer om verskeie programme op rekenaars te bemeester, soos byvoorbeeld Word, Excell en webwerf ontwerp.

VISUELE KUNSTE

Visuele kunste sluit in fotografie, skilder en verf, om maar net ‘n paar elemente te noem. Leerders kry ‘n buite-lug ervaring waar hulle uiting kan gee sodner skroom.

DRAMA

Leerders skryf tekste en behartig die regie van hule tekste. Ons kyk ook na die tegniese deel van teater, televisie en film.

Onderrig met hart

98 Eliseweg, Fontainebleau, Randburg 2194             Posbus 1381, Fontainebleau, 2032

  • White Facebook Icon
  • White Instagram Icon