Studentepos 2021!

Pos: Student Onderwyser

Skoolfase: Hoërskool (Graad 8/9)

Verdere inligting: Aansoeke sluit 31 Augustus 2020. Kandidaat sal reeds vanaf die vierde kwartaal inskakel.

Vereistes: Natuurwetenskappe; Sosiale Wetenskappe; Tegnologie; Skeppende Kuns

 

Vergoeding: Sal bespreek word in onderhoud.

CV benodig: Ja

 

Kontakpersoon: Mnr. Quintin van Biljon

E-pos: quintin@elzera.co.za

Area: Fontainebleau (Randburg)

Onderrig met hart

98 Eliseweg, Fontainebleau, Randburg 2194             Posbus 1381, Fontainebleau, 2032

  • White Facebook Icon
  • White Instagram Icon