Lees
Ons tweede groot inisiatief vir 2019 is om weer daadwerklik te fokus op LEES!! Die Grondslagfase sal steeds daagliks lees, maar Intermediêre Fase leerders sal daagliks ‘n halfuur gebruik vir lees tydens hulle Afrikaanse remediërende periode.

Intermediêre Fase Buitemuurs
Hierdie jaar is daar ‘n keuse van buitemuurs –
· Dinsdae – Dans of skaak
· Donderdae – Drama of programmering


