Ko-kurrikulêre aktiwiteite

Vrydae is een van die gunsteling skooldae vir elke Zera! Hier word alle nie-akademiese periodes in een dag van absolute pret en

ervaringsleer saamgevoeg: Saalbyeenkoms, Kreatiewe Kuns, Uitvoerende Kunste, Tegnologie en Lewensorientering.

Buitemuurse aktiwiteite

Ons buitemuurse aktiwiteite word gelei deur die leerders se insette. Moontlike opsies hiervoor is kitaarlesse, uitvoerende kunste en fotografie. Klubs sal gestig word.

Wees in Kontak

98 Eliseweg, Fontainebleau, Randburg 2194             Posbus 1381, Fontainebleau, 2032

  • White Facebook Icon
  • White Instagram Icon
  • Facebook
  • Instagram