top of page
El Zera Privaatskool is ‘n Individu gefokusde laerskool, geleë in Fontainebleau, Randburg. Die voorgeskrewe akademiese kurrikulum, soos wat dit deur die Departement van Onderwys gestipuleer word in die Kurrikulum Assesserings Beleid Verklaring (KABV / CAPS) word aangebied.
Passievolle onderwysers, wat oor uitstekende onderwysondervinding en kwalifikasies beskik, onderrig ons leerders. Ons bied verskeie sosiale geleenthede, sportbyeenkomste en kultuurgeleenthede gedurende die jaar aan.
​
El Zera se wenresep is die beperkte hoeveelheid leerders per klas en die klein-skool omgewing waar elke kind se unieke behoeftes, belangstellings, persoonlikheid en aanleg raakgesien en ontwikkel word.
bottom of page