GRONDSLAGFASE
KO-KURRIKULÊR
-
Speed stacking
-
Melodie Maatjies
-
Kwanda kinetics
-
Bak-en-Brou
-
Opvoedkundige speletjies
-
Play Ball
SPORT
Alle grondslagfase leerders doen op Vrydae-oggende saam met 'n gekwalifiseerde sport afrigter basiese bal- en fiksheidsvaardighede
VERRYKING
-
Graad R en 1 ontvang daagliks ILT (Integrated Learning Therapy)
-
Graad R - ontvang Tomatis-klankterapie
-
Leerders met 'n behoefte aan arbeidsterapie, spelterapie en of spraakterapie kan tydens skoolure op die skoolperseel terapie ontvang teen 'n addisionele koste.
INTERMEDIÊRE FASE
BUITEMUURS
Buitemuurs vir Intermediêre Fase vind Maandae tot Donderdae plaas en sluit fiksheid, landloop, skaak, sanggroep, dans & drama in.
SPORT
Alle Intermediêre Fase leerders doen op Vrydae oggende saam bewegingsleer
VERRYKING
Alle Graad 4-6 leerders neem daagliks deel aan twee verrykende periodes waartydens hulle 30 minute lees, en 30 min wiskunde begrippe inoefen met behulp van ons lief-vir-lees en en somme fiks programme